Isjtar

Isjtar, Inanna
Wigskrif: DIŠTAR of DMUŠ3
Isjtar hou haar simbool vas (Louvre).
Isjtar hou haar simbool vas (Louvre).
Soort godin  Mesopotamies
Godin van vrugbaarheid, liefde, oorlog, seks
Kultussentrum  Nineve, Asjoer
Simbool Leeu, agtpuntige ster
Ouers Anoe
Metgesel Tammoez
Hierdie bladsy bevat wigskrif. Sonder die regte lettertipe sal jy blokkies of snaakse tekens sien. Jy kan die regte lettertipe hier kry.

Isjtar (IFA: ˈɪʃtɑːr; wigskrif: DIŠTAR, 𒀭𒈹 DINGIR INANNA) is die Akkadiese, Assiriese en Babiloniese godin van vrugbaarheid, liefde, oorlog en seks.[1] Sy is ’n weergawe van die Sumeriese Inanna en is verwant aan die Aramese godin Astarte.

  1. Wolkstein en Kramer. Inanna: Queen of Heaven and Earth. New York: Harper & Row, 1983.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search